#OnsSalSelf

OMGEWINGSAKE

Die organisasie moedig gemeenskappe aan om self betrokke te raak deur projekte soos skoonmaakaksies, monitering van waterbronne en regsoptrede teen besoedelaars. In hierdie konteks word omgewingsake dus gesien as ’n gedeelde verantwoordelikheid waar burgers ’n aktiewe rol speel om ’n gesonde en volhoubare leefomgewing te verseker.

Die staat wil jou waterregte onteien

Die staat wil sy beheer oor Suid-Afrika se water uitbrei. Die voorgestelde wysigings aan die Waterwet gee die staat groter mag om te besluit wie water mag gebruik en onder watter voorwaardes.

Hierdie wetsontwerp kan:

  • die staat groter beheer oor water gee;
  • bestaande watergebruikers se regte verswak;
  • meer mag in die hande van die minister plaas;
  • groter onsekerheid vir boere, ondernemings en ander watergebruikers skep; en
  • watersekerheid verder onder druk plaas.

Suid-Afrika se waterkrisis word nie veroorsaak deur ’n gebrek aan staatsmag nie. Die werklike probleme is swak bestuur, vervalle infrastruktuur en die regering se versuim om bestaande wetgewing behoorlik toe te pas.

Ons sê nee vir groter staatsbeheer oor water. Suid-Afrika se waterbronne moet beskerm word – nie onder al groter staatsbeheer geplaas word nie.

Teken die petisie en dien jou kommentaar vóór 30 Julie 2026 in. Laat jou stem hoor.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

COMMENT ON THE NATIONAL WATER AMENDMENT BILL, 2026 (B1-2026)

I do not support the National Water Amendment Bill, 2026, in its current form.

While I support the constitutional objective of promoting equitable access to water and addressing historical inequalities, I do not believe the proposed amendments have been shown to be rationally connected to the problems they seek to solve.

I object to the proposed amendments that:

  1. prohibit private trading in water use entitlements and require surrendered entitlements to revert to the minister (clause 10);
  2. introduce race-based reservation of water allocations and require greater consideration of race in future water allocation decisions (clauses 12 and 13);
  3. introduce new powers to curtail existing water rights under a “use-it-or-lose-it” principle (clauses 17, 18 and 19); and
  4. further expand ministerial control over Water User Associations and require compulsory transformation strategies (clauses 27 and 28).

I am concerned that the bill expands the powers of the Department of Water and Sanitation without first addressing nearly three decades of incomplete implementation of the existing National Water Act. The Department has not fully utilised the mechanisms already available to achieve equitable access to water, while acknowledging that the real barriers to meaningful participation remain land tenure, financing, infrastructure, technical support and licensing support. Instead of addressing those underlying constraints, the bill shifts towards greater state control over water use and race-based allocation mechanisms.

I believe Parliament should amend these provisions to ensure that any reform of South Africa’s water law is evidence-based, rationally connected to its stated objectives, and addresses the real causes of unequal access to water before expanding the Department’s powers over existing water use.

I therefore request the Portfolio Committee to substantially amend the bill before it proceeds further through the legislative process.

Videos

Omgewingsake mediaverklarings

17 Oktober 2026

Meer as die helfte van Wes-Kaapse vullisterreine op standaard – maar talle vaar steeds vrot, toon AfriForum-oudit

Meer as die helfte van vullisterreine en oorlaaistasies wat AfriForum vanjaar as deel van sy vullisterreinoudit in die Wes-Kaap getoets…

Lees meer

17 Oktober 2026

Slegs 6% van vullisterreine in die Vrystaat op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 6% van vullisterreine en oorlaaistasies wat AfriForum vanjaar as deel van sy vullisterreinoudit in die Vrystaat getoets het –…

Lees meer

17 Oktober 2026

Nie één vullisterrein in Nelson Mandelabaai-metro op standaard, terwyl agteruitgang in Kouga-munisipaliteit spoed optrel, toon AfriForum-oudit

Nie één van die vyf munisipale vullisterreine en oorlaaistasies wat AfriForum vanjaar as deel van sy vullisterreinoudit in die Nelson…

Lees meer

16 Oktober 2026

Slegs 26% van vullisterreine in Noordwes op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 26%, oftewel vyf uit die 19 vullisterreine en oorlaaistasies wat vanjaar as deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit in…

Lees meer

16 Oktober 2026

Nie een Noord-Kaapse vullisterrein op standaard, toon AfriForum-oudit

Nie één van die ses vullisterreine wat vanjaar as deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit in die Noord-Kaap geoudit is,…

Lees meer

16 Oktober 2026

Slegs 11% van vullisterreine in Mpumalanga op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 11%, oftewel twee uit die 19 vullisterreine en oorlaaistasies wat vanjaar as deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit in…

Lees meer

16 Oktober 2026

Slegs 8% van vullisterreine in Limpopo op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 8%, oftewel een uit die 11 vullisterreine en oorlaaistasies wat vanjaar as deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit in…

Lees meer

16 Oktober 2026

Slegs 27% van vullisterreine in KwaZulu-Natal op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 27%, oftewel drie uit die 11 vullisterreine en oorlaaistasies wat vanjaar as deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit in…

Lees meer

16 Oktober 2026

Slegs drie vullisterreine in Gauteng op standaard, toon AfriForum-oudit

Slegs 23%, oftewel drie uit die 13 vullisterreine en oorlaaistasies in die land se digsbevolkte provinsie wat vanjaar as deel…

Lees meer

13 Oktober 2026

Johannesburg-waterkrisis: Dit is tyd om munisipale monopolie op dienslewering stop te sit – AfriForum

AfriForum meen dat die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se oorweging om die private sektor te betrek by watervoorsiening ’n erkenning is…

Lees meer

5 Oktober 2026

Groenmaand: AfriForum se Keimoes-tak plant 144 bome en plante vir ’n groener Kalahari

AfriForum se Keimoes-tak het in samewerking met verskeie skole, kerke en gemeenskapslede gedurende Groenmaand – wat die organisasie in September…

Lees meer

2 Oktober 2026

AfriForum-vullisoudit: Geringe verbetering kan nie wydverspreide munisipale mislukkings verbloem nie

AfriForum se Munisipale Vullisterreinouditverslag vir 2026 toon ’n geringe verbetering in vullisterreinbestuur op nasionale vlak, maar 77% van die terreine…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*