Ons is Afrikaners

Onderwys- en leierskapprojekte

Jeugleierskapontwikkeling

Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole te skep. Elke kind in ons land verdien die nodige leiding om hul leierseienskappe te ontwikkel. Ons kinders is immers die leiers van môre. Ons bied in samewerking met Manie Botha van Evolve Life leierskapontwikkelingsessies vir graad 6- en 7-leerders by skole aan.

Stuur gerus ’n e-pos na onderwys@afriforum.co.za indien jou skool van hierdie diens gebruik wil maak.

Kleuterskole

Pandemierisikobestuursgids – ’n Gids vir Vroeëkinderontwikkelingsentrums in Suid-Afrika

Webinaar: Risikobestuur vir kleuterskole

Mediaverklarings

Onderwysnuusbrief

Bly op hoogte van die jongste verwikkelinge in die onderwyssektor.

Welkom by ons onderwysnuusbriefblad! Hier deel ons die jongste nuus, insigte en inisiatiewe wat die onderwyssektor en ouers raak, met ’n spesiale fokus op AfriForum se projekte, veldtogte en gemeenskapsbetrokkenheid.

Maak seker jy bly op hoogte van die jongste nuus deur op ons maandelikse nuusbrief in te teken. Vul jou e-posadres hieronder in om elke maand ons nuusbrief in jou inboks te ontvang.

Teken in


Kontak ons

"*" indicates required fields

Naam en van
This field is for validation purposes and should be left unchanged.