Ons is Afrikaners
Onderwys- en leierskapprojekte
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte wat met internasionale skakeling verband hou, asook terreine wat met taal en kultuur verband hou.

Oor ons
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte wat met internasionale skakeling verband hou, asook terreine wat met taal en kultuur verband hou.
Wat doen AfriForum vir skole?
- Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie
- Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie (aanlyn kompetisie)
- Teenboelieveldtog (praatjies by skole)
Laai die AfriForum Onderwysgids hier af vir meer inligting:
Onderwysnuusbrief
Bly op hoogte van die jongste verwikkelinge in die onderwyssektor.
Welkom by ons onderwysnuusbriefblad! Hier deel ons die jongste nuus, insigte en inisiatiewe wat die onderwyssektor en ouers raak, met ’n spesiale fokus op AfriForum se projekte, veldtogte en gemeenskapsbetrokkenheid.
Maak seker jy bly op hoogte van die jongste nuus deur op ons maandelikse nuusbrief in te teken. Vul jou e-posadres hieronder in om elke maand ons nuusbrief in jou inboks te ontvang.
Teken in
Kontak ons
"*" indicates required fields