#OnsSalSelf
Buurtspanne
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Die AfriForum-buurtspanne het ontstaan uit ’n behoefte vir betroubare dienslewering wat tans nie deur talle munisipaliteite in die land gelewer word nie. Die buurtspanne skep ’n vermoë om uitdagings in die gemeenskap so gou moontlik aan te spreek en hopelik doeltreffend op te los binne die vermoë van ons buurtspan.
2025>2026
| 2025 | 2026 |
| 14 buurtspanne gevestig | 7 beplande nuwe buurtspanne |
| 700 kliënte | 1500 nuwe kliënte |
| 27 voertuie en trekkers | 7 nuwe voertuie |
| 60 personeel | 21 nuwe personeel |














