AfriForum-Dienstegids

Wat bied AfriForum vir my?

Ledevoordele

Ledevoordele

Die ledevoordeleafdeling voorsien nuttige voordele aan lede as ’n blyk van waardering vir hul lojale ondersteuning aan AfriForum.

Dit is ’n diensafdeling wat hom beywer vir die verkryging en verpakking van nuwe voordele, en die instandhouding en verbetering van bestaande voordele om AfriForum-lede se veiligheid en welstand te bevorder. Boonop bring hierdie voordele ook welkome besparings vir lede mee.

AfriForum-lidmaatskap bied jou die volgende voordele:

  • Kommunikasiemiddele
    • Forum Tydskrif
    • AfriForum vir jóú (ledevoordele-nuusbrief)
    • AfriForum se noodknoppietoep
  • Dienste
    • Spektrumgehoor
    • skuldhulp
    • testamentvoordeel
    • AfriForum-noodknoppietoep en die koördinering van nooddienste
    • AfriForumTV
    • AfriForum Teater
    • AfriForum Sakenetwerk
  • Produkte (met dienste)
    • EPG Gas Distributors (VPG-silinderhervullings en -afleweringsdienste)
    • Ctrack (opsporingstelsel)
    • Virseker (korttermynversekering)
  • Vakansie- en verblyfvoordele in:
    • Suid-Afrika
      • Limpopo
      • Mpumalanga
      • Noordwes
      • Gauteng
      • Vrystaat
      • KwaZulu-Natal
      • Wes-Kaap
    • die buiteland
      • Mosambiek