AfriForum-Dienstegids

Wat bied AfriForum vir my?

Ledevoordele

STELSELS EN TOEPASSINGS

Die afgelope jare het AfriForum verskeie stelsels en toepassings ontwikkel om beter dienslewering en hulpbronbenutting te verseker. Die stelsels is uitsluitlik vir AfriForum se gebruik, maar navrae daaroor is welkom. Stelsels sluit die volgende in:

  • AfriForum-noodknoppietoep
  • Forum Sekuriteit-nooddiensportaal – koördinering van nooddiensversoeke
  • AfriForum Plaaslikeregeringsake-KI-bot – beantwoord navrae oor plaaslike regering
  • AfriForum Diensteportaal – bied vullisverwydering, herwinning en vele meer
  • BestelNet – produk vir die aankoop van veiligheidstoerusting
  • BetaalNet – vlootkaartbestuurstelsel
  • BetaalNet – verwerking van versekeringseise
  • Integrasie met RealPay-betalingsplatform
  • DocNet WhatsApp-bot vir die oplaai van dokumente na SharePoint.